Die uitvoerende bestuur van Suid-Vrystaat Rolbal vir 2026 is onlangs verkies. Van links is Handre Marais, Charles Hamaty, Gerrie Viljoen, Leon Crawley (president), Adriaan Janse van Rensburg, Ilze Nikolova, Jacorine van Niekerk en Riané van der Walt. Ander lede van die bestuur wat nie op die foto is nie, is Vollie Volschenk, Karin van Zyl en Neo Seithesho. FOTO: Lientjie Mentz

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article