Die Hoër Meisieskool Oranje het die dienste van ’n wêreldklas-netbalspeler as breier bekom.

Karla Pretorius, onderkaptein van die Proteas, help vanjaar as ’n afrigterskonsultant. Sy doen sessies met al die spanne.

Die eerste span word deur Corné Marais en Burta de Kock afgerig.

  • Pretorius het al 94 toetsverskynings op haar kerfstok. Boonop is sy in 2019 as die wêreldbeker-toernooi se speler van die toernooi aangewys.

You need to be Logged In to leave a comment.