Astrofisika in die kollig

Dark Matter Mystery, ’n aanbieding in die Naval Hill-plane­tarium, word Saterdag om 17:00 in Afrikaans en om 19:00 in Engels vertoon.


Dark Matter Mystery, ’n aanbieding in die Naval Hill-plane­tarium, word Saterdag om 17:00 in Afrikaans en om 19:00 in Engels vertoon.

Die vertoning neem kykers op ’n grootse ontdekkingsreis van moderne astrofisika. Kaartjies kos R50, R30 vir sitplek in die voorste twee rye en galery en R20 vir sitplek op die trappe. Koop by tickets.computicket.­com.

Tariewe en datums vir spesiale groep-programme is op aanvraag beskikbaar.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.