Aurora hou reünie

Die Aurora-alkohol-en-dwelmsentrum bied Saterdag (15/10) om 09:00 ’n reünie vir voormalige pasiënte aan.


Die Aurora-alkohol-en-dwelmsentrum bied Saterdag (15/10) om 09:00 ’n reünie vir voormalige pasiënte aan.

Marietjie Landsberg, direkteur van Aurora, sê noudat die pandemie iets van die verlede is en oudpasiënte weer mag saamkuier, kan dié gereelde reünie weer aangebied word om hul soberheid saam met familie en vriende te vier.

Dit kos R150. Skakel Bespreek by 051-447-4111 om navrae te rig of besprekings te doen.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.