BloemNews Avatar

BloemNews


  • Lede van die publiek kan ‘n bydra maak om voer en mielies by droogtegeteisterde boere en Noord-Kaap en Noordwes te kry.

    by

    on

  • Die Bybelgenootskap vier die naweek sy 200ste bestaan met ‘n verbyry-skenkingsgeleentheid by die Bybelhuis.

    by

    on

  • Groot pret wag wanneer die Vrystaat Kunstefees se Snelstroom-sluipkykreeks in Stroom 4 voorgesit word.

    by

    on

    Fees voort met Stroom 4
  • Oefengeesdriftiges van oor die land heen kan voortaan aan ‘n virtuele wedloop deelneem.

    by

    on

    Virtuele Cityrun nou vir almal
  • Bloemfonteiner Thys Pretorius het die afgelope naweek ’n allemintige 302?km binne 22 uur op sy fiets afgelê om geld vir Kansa in te samel.

    by

    on

  • Al die personeel van Clover Bloemfontein in Harveyweg is vir Covid-19 getoets nadat een van hulle positief vir die koronavirus getoets is.

    by

    on

  • Covid-19 veroorsaak nou reeds weke lank wisselvalligheid op die wêreld se aandelemarkte en beduidende ontwrigting van elkeen van ons se werk. Hoe moet ’n mens op die huidige krisis reageer en hoe sal die besluite wat jy nou neem, jou langtermyn-?finansiële toekoms beïnvloed.

    by

    on

    Beleggers kry raad vir lewe ná Covid-19
  • Bloemnuus is die oudste tweetalige plaaslike koerant in Bloemfontein en is, wat verspreiding betref, ’n weeklikse plaaslike koerant wat elke Donderdag gratis aan huishoudings in Bloemfontein en Heidedal voorsien word. […]

    by

    on

  • DIE Kovsies spog met ’n seldsame eerste deur gelyktydig die nasionale studentekampioen in die 15- én 7-man weergawe van rugby te wees. Dít kom nadat die Universiteit van die Vrystaat (UV) se sewesspan Tukkies in Maandag se eindstryd van die Varsity-sewestoernooi in Kaapstad met 24-19 geklop het om die beker te verower. Die Kovsies was…

    by

    on

    Kovsies kraai weer koning
  • DIE Hoërskool Sentraal kan homself vir die volgende drie maande as die naasbeste skolenetbalspan in die land reken. Dit nadat hy Maandag as die naaswenner in die Wildeklawer-toernooi geëindig het. Al die land se beste netbalspanne was in Kimberley in aksie. Die amptelike Suid-Afrikaanse skolekampioenskap vind in Augustus plaas

    by

    on