
Lientjie Mentz
-
Atlete van die Laerskool Fichardtpark het uitgeblink tydens die Vrystaat-atletiekbyeenkoms wat op 15 Maart in die stad aangebied is.
-
‘n Kragskok wag op huishoudings wat van sonkrag gebruik maak. Eskom het besluit huishoudings met sonkragstelsels sal voortaan meer vir hul krag moet opdok. Dr. Wynand Boshoff, die VF Plus […]
-
‘n Aangrypende teaterstuk is van vandag af op die planke in die André Huguenet-teater in die stad.
-
After re-marking the examination answer sheets of the matric learners of the St Michael’s School, the school attained a 100% Bachelor’s degree pass rate in the 2024 matric final exams.
-
Alice and her friends from Wonderland will be visiting Bloemfontein this week.
-
Karen Franzsen se besonderse boek Die Paleis van Tannie Middel C is tegelyk ‘n feeverhaal en ‘n prettige manier waarop kinders van drie tot tien jaar musiek kan leer.
-
With twice the amount of entries in all categories from the previous year, the Mimosa Mall Marathon held on 1 March was, in all aspects, a huge success.
-
Gert Coetzee se se roman, Lens, het onlangs verskyn en daar is geen twyfel oor sy diepe insig oor die binnewerk van ‘n nuuskantoor en die intriges van politiek nie.