Lientjie Mentz
-
Luister na 100 liedjies in 100 dae. Dit was Bloemfonteinse musikant en regisseur Anton Esterhuyse se plan om Afrikaans wat vanjaar sy 100ste bestaansjaar as taal herdenk, te vier.
-
As jong seun op ‘n fiets het hy ‘n Bloemfonteinse brandweerwa deur die stad gevolg deur die waterspoor wat die eerstehulp-watertenk gemors het, te volg. By elke draai het die streep water die pad gewys na waar die brandweermanne ‘n vuur in die stad blus.
-
Seven of the 30 pacesetters chosen for the Two Oceans Ultra Marathon are from the Free State.
-
Die VF Plus het by monde van raadslid Braam Vorster Vrydag 28 Maart tydens die spesiale raadsvergadering van die Mangaung-metro gesê die VF Plus verwerp die voorgestelde watertariefverhoging van 11% […]
-
In ‘n positiewe stap tot skuldinvordering om die Mangaung-metro se geldsake te verbeter, kom talle inwoners oor Bloemfontein heen skielik agter dat hul watertoevoer onderbreek word om hulle te dwing […]
-
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.
-
Die rekords het behoorlik gespat toe Rumé Burger van die Hoër Meisieskool Oranje die baan op die Vrystaat Hoërskole Atletiek-byeenkoms 8 Maart in Sasolburg getref het. Sy het twee byeenkomsrekords […]
-
As jy steeds dink rolbal is net vir afgetredenes bedoel, gaan loer gerus die naweek van 29 Maart na die jonklomp wat in Bloemfontein saamtrek om die topspanne in die […]










