Iets waaroor wyle oom Ewie Cronjé gedroom het, het die afgelope naweek waar geword met die eerste Ewie Cronjé-rolbaltoernooi wat op dié eerste naweek van April by die Bloemfontein-rolbalklub plaasgevind het. Die toernooi is deur Rolbal Suid-Afrika, in samewerking met die Vrystaatse Krieketunie, aangebied en 38 spanne het deelgeneem. Oom Ewie, ’n ywerige rolbalspeler, was die voormalige president van die Vrystaatse Krieketunie, en sy weduwee, San-Mari, het die eerste bal van die toernooi gerol.Foto: Lientjie Mentz
Begin spel ter nagedagtenis
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.