Bekende in skryfkringe oorlede

Lalien Cilliers, dogter van Stoffel Cilliers, is Saterdag (25/06) ná ’n jare-lange stryd met breinkanker oorlede.


Lalien Cilliers, dogter van Stoffel Cilliers, is Saterdag (25/06) ná ’n jare-lange stryd met breinkanker oorlede.

Corlietha Swart van die Bloemfonteinse Skrywersvereniging, sê in ’n kort huldeblyk op die vereniging se Facebook-blad, dat hulle haar helder lagoë en diep voorleesstem sommer baie gaan mis.

Sy word ook oorleef deur haar stiefma, Heila, en twee broers, Jan-Chris en George.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.