Die Laerskool Willem Postma se o.13-netbalspan het dié afdeling gewen in die Fast Five-kompetisie wat op 17 September in Frankfort gehou is. Die wenspan en hul afrigters is van links, voor: Miné du Preez, Anzel Zwarts, Lee-Ann Viljoen (hoofafrigter), Mienka de Kock en Mariné Fourie