Die jaarlikse Kestell-kranslegging is vanjaar op 18 Februarie by die Vrouemonument gedoen voordat prof. Piet Strauss die gedenklesing in die ouditorium van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke gelewer het. Kranse is deur verteenwoordigers van verskillende instansies gelê. Van links is, voor: Ewan Styl (Die Voortrekkers), Michelle Fleming, Carmien de Beer (albei van die Hoër Meisieskool Oranje) en Marichelle Crous (Laer Meisieskool Oranje)
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.