Die reënval in die noorde van Bloemfontein het my aan die gewilde liefdesverhaalskrywer van jare gelede Dricky Beukes laat dink.
Sy het ’n roman, Hoe skraal die oes, geskryf.
Februarie se 33 mm was ook maar ’n skrale oes as jy dit met Januarie se 195 mm vergelyk.
– Stoffel Cilliers