Met Grey-kollege (sekondêr) se Greyt Cricket Bash wat vroeër vanjaar gespeel is, is geld vir die CHOC-huis in Bloemfontein ingesamel. Sonet van Zyl, streeksdirekteur van CHOC Vrystaat, het verlede week by die skool gekuier en het ’n skenking van R20 000 namens dié niewinsgewende instansie in ontvangs geneem. Van links is Adri Swanepoel (direkteur van krieket), Braam van Wyk (skoolhoof), Van Zyl en Ryan McLaren (kommersiële bestuurder) met die oorhandiging.Foto: Verskaf


Bied steun aan kinders met kanker ná suksesvolle kriekettoernooi

You need to be Logged In to leave a comment.