Bloemnuus – Kontak Ons

Bloemnuus is die oudste tweetalige plaaslike koerant in Bloemfontein en is, wat verspreiding betref, ’n weeklikse plaaslike koerant wat elke Donderdag gratis aan huishoudings in Bloemfontein en Heidedal voorsien word. […]


Bloemnuus is die oudste tweetalige plaaslike koerant in Bloemfontein en is, wat verspreiding betref, ’n weeklikse plaaslike koerant wat elke Donderdag gratis aan huishoudings in Bloemfontein en Heidedal voorsien word. Met ’n drukoplae van 42 176 koerante elke Donderdag bied Bloemnuus ’n sambreeldekking van Bloemfontein en Heidedal. Bloemnuus is ’n gehalte- plaaslike koerant met spesifieke fokus op plaaslike nuus van belang in Bloemfontein en Heidedal. Bloemnuus is deel van die Volksblad-groep se plaaslike koerante, wat weer deel van Media24 is.

HAAK JY VAS?

Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!

Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.

Redakteur
Lientjie Mentz
lientjie.mentz@media24.com

Tel:
051 404 7695

Lesersredakteur

George Claassen 

george.claassen@media24.com

Tel:

021 851 3232

Verkoopsbestuurder

Rouxnette McKeating

rmckeating@volksblad.com

Tel:

051 404 7600

Adres:

79 Nelson Mandela-rylaan
Bloemfontein
9300

Tel: 051 404 7901

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.