Die Field Hunters-boogskietklub bied op Saterdag (19/02) en Sondag ’n provinsiale kompetisie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Binnenshuise en Veldboogskiet­vereniging (Sanifaa) aan.

Skuts van oor die land heen gaan oor die twee dae by Be Human op die plaas Middelwater aan die veldskietkompetisie deelneem.

You need to be Logged In to leave a comment.