Die Suid-Vrystaatse vroue ope B-span was derde in die interdistrikte-toernooi wat van 6 tot 10 Maart deur die Johannesburg-rolbalvereniging aangebied is. Altesaam 20 distrikte het hieraan deelgeneem. Met hul bronsmedaljes wat op dié toernooi verwerf is, is van links, voor: Karin van Zyl en Erika Russon