Grey-kollege (primêr) se A-span is wenner van die Weelie-Laerskole-tennistoernooi, wat van 8 tot 11 Augustus deur die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem aangebied is. Saam met hul afrigter by Grey, Hendri Steyn (heel regs), is die spanlede van links Nathan Herbert, Stean du Toit, Jovan Mandic en Frederich Hefer. Dié skool se B-span, wat ook in die A-liga deelgeneem het, was 13de.Foto: Verskaf
Bring die trofee uit Bhm
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.