Broers mik na Ierland

Twee broers van Kroonstad wat aan die Tempe-boogskietklub in Bloemfontein behoort, is gekies om Suid-Afrika in Ierland te verteenwoordig.


Twee broers van Kroonstad wat aan die Tempe-boogskietklub in Bloemfontein behoort, is gekies om Suid-Afrika in Ierland te verteenwoordig.

Ignus de Wet (gr. 12) en sy broer, Franco (gr. 10), van die Hoërskool Trio in Kroonstad, het op 27 Mei in Pretoria hul Protea-kleure in boogskiet ontvang.

Die twee gaan van 1 tot 9 Julie as deel van die Suid-Afrikaanse span aan die junior wêreldboogskietkampioenskap in Limerick, Ierland, deelneem. – Lientjie Mentz

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.