Buurte kan saampraat

Inwoners van wyke 20, 21, 22, 44 en 48 (noordelike en westelike voorstede van Bloemfontein) word genooi na die Mangaung-metro se vergadering oor die stad se geïntegreerde ontwikkelingsplan (IDP), Maandag (20/02) om 17:30 in die saal van die Hoërskool


Inwoners van wyke 20, 21, 22, 44 en 48 (noordelike en westelike voorstede van Bloemfontein) word genooi na die Mangaung-metro se vergadering oor die stad se geïntegreerde ontwikkelingsplan (IDP), Maandag (20/02) om 17:30 in die saal van die Hoërskool Sentraal.

Inwoners kan só bydraes lewer tot die hersiening van die plan.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.