Thursday, 27 March
The University of the Third Age (U3A) meets at 10:30 in the Sewe Damme Hall, Gen Beyers St. in Pentagon Park. Prof. Garry Ostoff will give a talk on “Milk Composition of Non-dairy Species”. Members pay R10, and guests are welcome at R20. Call Pam Gradwell on 083 253 6293.
The Road to Mecca by Athol Fugard, under production of Niel van Niekerk, is presented until 28 March at the Doxa Deo Hall in Fichardtpark. This is a production by the ATKV-tak Gemeenskapsteater and DEVN Productions. Tickets can be bought at R100 on phoenixpro.co.za. No children younger than 13 years are allowed.
Friday, 28 March
The Westdene Street Market is hosted on the sports fields of the St Andrew’s School in Reid Street from 16:00 to 22:00. Entrance costs R10, and children 13 years and younger enter free of charge.
‘n Herfs-aandmark word van 17:00 af by die Langenhovenmark aangebied.
Die CVO Dankbaar-skool hou ‘n manne-aand met Fatman. Kaartjies kos R400, of R3 200 vir ‘n tafel van agt. ‘n Glas en potjiekos word aan elke gas gegee. Die geselligheid begin om 18:00 vir 18:30. Bevestig bywoning by 083 256 9691.
Yaron Kohlberg Piano Recital at the Odeion on the main campus of the University of the Free State (UFS) starts at 19:00. Kohlberg is the artistic director of the Cleveland International Piano Competition.
Die bekendstelling van Die Paleis van Tannie Middel C begin om 18:00 by die Bybelhuis in Nelson Mandelarylaan. Toegang is gratis. Bevestig bywoning by 067-389-9353.
Kom skaterlag saam met André die Skreeusnaakse Hipnotiseur, om 20:00 by die Aasvoëlklub. Kaartjies kos R150. Bespreek by 084 559 8991.
Saterdag 29 Maart
Die OVS Filateliese Vereniging vergader om 10:00 in die personeelkamer van die Laerskool Sentraal in Raymond Mhlabastraat. Enigeen kan dit bywoon. Bring dit saam wat met “R” of “H” begin. Rig navrae aan Voet du Plessis by 082 449 9488.
Ons Stap omdat Ons Help – stap saam om geld in te samel vir die inhoud van badsakkies en wol vir die brei en hekel van komberse vir liefdadigheid. Wegspring is om 08:00 by Skink-i-koffie. Inskryfgeld is R50. Rig navrae aan Issie Steenberg by O82 705 5279.
Saterdag 5 April
‘n Ope skietdag duur van 09:00 tot 12:00 by die Be Human-skietbane op Middelwater. Skiet met posliga-handgewere en semi-outomatiese gewere. Inskrywing sluit om 11:30. Bel Pieter du Preez by 079 528 9217.
Saturday, 12 April
The Bloemfontein Society of Model Engineers hosts a special evening at Modenso Park. Trains run from 17:00 until late.
Sondag 13 April
Francois en Elizabeth Fourie sing op ‘n Palm Sondag-musiekkuier om 15:00 in die Westerbloem-sentrumsaal. Saam met hulle is die akteur en komediant Hennie Smith. Rig navrae aan Hester Bloem by 082 926 8097.
Woensdag 23 April
‘n Gesprek oor Lens deur Gert Coetzee begin om 18:00 by Lejit Lekker in die Southern-sentrum in Fichardtpark. Toegang is gratis, maar gaste betaal eie drink- en eetgoed. Bevestig bywoning deur ‘n WhatsApp-boodskap na 083 459 1039 te stuur, of e-pos na gcoetzee26d@gmail.com.
Saterdag 26 April
‘n Historiese bustoer na Winburg vertrek om 08:45 vanaf die Vrouemonument by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke se parkeerterrein. Dit kos R250 om die toer mee te maak en die sluitingsdatum vir bespreking is 18 April. Rig navrae aan Lambert van Rensburg by 072 418 8665.
Donderdag 1 Mei
‘n Vroueoggend met die aktrise Donnalee Roberts en Ilse du Preez word op Bloemskou aangebied. Donnalee sal praat oor die avonture van vrouwees, terwyl Ilse ‘n vinnige oormaaksessie gaan demonstreer. Die geleentheid sal na verwagting van 08:30 tot 11:00 duur. Kaartjies, wat ook verseker dat gaste skoutoegang en ‘n ontbytpakkie kry, kos R350. Koop kaartjies op computicket.com.