Saterdag 19 April
‘n Paaseier-jagtog word van 09:00 af by die Langenhovenmark aangebied. Kry ‘n kaart en ‘n Paaseier vir R30 by stalletjie 391, oorkant die kantoor. Neem gratis foto’s saam met die Paashaas.
Woensdag 23 April
‘n Gesprek oor die roman Lens deur Gert Coetzee begin om 18:00 by Lejit Lekker in die Southern-sentrum, Fichardtpark. Toegang is gratis, maar gaste betaal vir hul drink- en eetgoed. Bevestig bywoning deur ‘n WhatsApp-boodskap na 083 459 1039 te stuur, of stuur ‘n e-pos na gcoetzee26d@gmail.com.
Thursday, 24 April
Dr Efraim van der Walt presents a talk at the Sewe Damme Hall in Gen. Beyers Street, Pentagon Park, starting at 10:30. This is a meeting of the University of the Third Age (U3A). Van der Walt will talk on the biannual Smile Project as run at the Universitas Academic Hospital. Members pay R10 and guests R20. For more details call Pam Gradwell on 083 253 6293.
Vrydag 25 April
Bloemskou begin, en dit duur tot 3 Mei.
Saterdag 26 April
‘n Historiese bustoer na Winburg vertrek om 08:45 vanaf die Vrouemonument by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke. Dit kos R250 om die toer mee te maak en die sluitingsdatum vir bespreking is 18 April. Rig navrae aan Lambert van Rensburg by 072 418 8665.
Die Vrystaatse Filateliese Vereniging vergader om 10:00 in die personeelkamer van die Laerskool Sentraal in Raymond Mhlabastraat. Almal word genooi om die oggend te geniet. Die gewone veiling, ‘n ronde “spot the difference” en nuwe aanwinste kan verwag word. Vir inligting bel Voet du Plessis by 082 449 9488.
Monday, 28 April
A Freedom Day Celebration is hosted at the Oliewenhuis Art Museum, from 10:00 to 15:00. Guests can picnic on the lawn, a DJ provides a variety of background music and there are food and snack stalls. Children ride on the African Carousel for R5. Parking cost R10 per car, cash.
Donderdag 1 Mei
‘n Vroueoggend met die aktrise Donnalee Roberts en Ilse du Preez word op Bloemskou aangebied. Donnalee sal praat oor die avonture van vrouwees, terwyl Ilse ‘n vinnige oormaaksessie gaan demonstreer. Die geleentheid sal na verwagting van 08:30 tot 11:00 duur. Kaartjies, wat ook verseker dat gaste skoutoegang en ‘n ontbytpakkie kry, kos R350. Koop kaartjies op computicket.com.
Cars in the Park at the Martie du Plessis School is held from 09:00 to 14:30. Entry costs R50; learners pay R20. See a variety of cars, eat at food stalls and buy arts and crafts. Children can look forward to much entertainment.
Vrydag 9 Mei
Die NG kerk Fichardtpark bied Hannes van Wyk en Coenraad Rall se Hartsbriewe om 18:30 aan.
Kaartjies kos R150 en is opngkerkfichardtpark.co.za beskikbaar.
Mel die Storieverteller tree om 20:00 in die Aasvoëlklub op. Kaartjies kan teen R150 gekoop word op
meldiestorieverteller.co.za, of bespreek by 084 559 8991.
Saturday, 10 May
The Mothers Creative Workshop with fun activities, an inspiring guest speaker and a brunch is hosted from 09:00 to 13:00 at Villa Avianto. Tickets cost R660 and are avialable on quicket.co.za. Direct inquiries to Emily Dangwa at 079 012 0551.
Saturday, 17 May
A Gentlemen’s Tea is hosted from 14:00 to 19:00 at the Onze Rust Estate. Clay pigeon shooting (R50) and wiskey tasting (R120) is on offer. Tickets cost R230, which include tea with patries and scones. The dress code is Scottish or classic hunting attire. Book by calling Diandra Steenekamp on 072 726 8052.
■ Dagboekinskrywings oor konserte, kuns- en leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers, vroue-oggende, manne-aande en ander geleenthede ten bate van niewinsgewende organisasies word weekliks gratis in BloemNuus se dagboek geplaas. Stuur inskrywings met volledige inligting, asook kontakname en -nommers, voor Maandae om 12:00 per WhatsApp na 083 709 0809, of stuur ‘n e-pos met die inligting na lientjie.mentz@novusmedia.co.za.