Die Hoërskool Jim Fouché het op 23 November ’n gholfdag op die Schoemanspark-gholfbaan aangebied om geld vir die skool in te samel. Deelnemers is van links Hans Grobler, Corné Erasmus, Johan van Zyl, Niel Murphy, Schalk Malherbe jnr. en Hanno Vermeulen. Foto: Lientjie Mentz


Deel in die gholfpret vir skool

You need to be Logged In to leave a comment.