Die bekende genealoog Isabel Groesbeek was op 17 Augustus die gasspreker op ’n byeenkoms van die Vrystaat-tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika. Sy het ’n werksessie aangebied oor familienavorsing in Suid-Afrika van toeka tot nou en wat elkeen se rol daarin is. Altesaam 44 gaste het dit bygewoon. Hier is, saam met Groesbeek, Petrus Krige (voorsitter van die Vrystaat-tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika).Foto: Verskaf


Deel kundigheid oor familienavorsing

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article