Vier leerlinge aan die Laer Meisieskool Oranje is in die Vrystaat-landloopspan ingesluit wat op 16 September aan die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms in Gqeberha gaan deelneem. Die atlete is van links, voor: Miné Richards en Tené Venter
Deel van VS-span
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.