Kiesers kan hulle Saterdag en Sondag registreer vir die nasionale en provinsiale verkiesing volgende jaar. Die registrasie­proses is veral gemik op voornemende kiesers wat onlangs 18 jaar oud geword het en mense wat nie voorheen gestem het nie.

You need to be Logged In to leave a comment.