Talle lesers het Maandag (20/02) dié interessante wolkformasie in die lug bo Bloemfontein opgemerk. Die foto is op die Hoërskool Fichardtpark se sportterrein geneem. Foto: Riana Campher


Draai en vorm skilderagtig

You need to be Logged In to leave a comment.