Deelnemers aan CityRun Naval Hill het Saterdag die koms van die lente gevier deur vrolik aan te trek en blommekranse te dra. Dié geleentheid op Saterdae om 5 km te stap of draf, begin die volgende paar maande om 07:00. Ná voltooiing van die roete is van links Angela Brown, Babs Kriel en Ingrid Steyn. Foto: Verskaf
Draf lente in
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.