Met CityMed Daghospitaal se 30ste verjaardagvieringe, waarvoor ‘n
geleentheid Vrydag by Lemo Green Park aangebied is, is van links Christo Nienkemper (direkteur en aandeelhouer van die CityMed-hospitale), Jana Britz (hospitaalbestuurder van die CityMed-hospitale), dr. Gina Jacobs (kliniese bestuurder van die CityMed-hospitale) en Koos Raubenheimer (voorsitter van die direksie en aandeelhouer in die CityMed-hospitale). FOTO’S: Gerhardus Bosch
‘n Geselligheid is op Vrydag 24 Oktober by Lemo Green Park in Heidedal gehou om CityMed Daghospitaal se 30ste bestaansjaar te vier. Personeel, dokters, verteenwoordigers van die Departement Gesondheid, hospitaalbestuurders van ander hospitale in die stad, asook die direksie van die hospitaal en ander betrokkenes, het die geleentheid bygewoon.
Dr. Jaco Strydom (ginekoloog en inferti-
liteitspesialis) en sy vrou, Marlize.Van links is Hilda Bouwer, dr. Bennie Bouwer (narkotiseur), Chantelle Hoek en
dr. Kobus Hoek (mond- en kaakchirurg).Op die geselligheid is van links dr. David Walsh (algemene praktisyn), prof. Corena Walsh (verbonde aan die departement dieetkunde aan die Universiteit van die Vrystaat), dr. Lynette van der Merwe (akademiese hoof van die afdeling gesond-
heidswetenskap-onderrig aan die UV) en dr. Anthony Travers (narkotiseur).Fransie Grobler, die enigste personeellid van CityMed Daghospitaal wat sedert die heel begin by die hospitaal betrokke is.Van links is Jana Britz (hospitaalbestuurder van die CityMed-hospitale), Vivienne Pistorius (bemarkingsbestuurder) en dr. Gina Jacobs (kliniese bestuurder van die CityMed-hospitale).Die gaskunstenaars vir die aand was Eclectic. Dié groep is van links Thabo Hlongwane, Cézanne Yzelle en Mario Lategan.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.
You must be logged in to post a comment.