Dwelms in huis versteek

Twee onwettige immigrante, 39 en 25 jaar oud, verskyn vandag (24/11) in die Bloemfonteinse landdroshof nadat die Parkweg-polisie inligting ontvang het dat dwelms glo vanuit ’n huis in Wilgehof verkoop is.

Lede van die Bloemfontein-polisie se K9-honde-eenheid het dwelms ter waarde van ongeveer R50 000 gekonfiskeer.

Die polisie ondersoek die voorval.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.