
Die Martie du Plessis-skool het vanjaar die eerste keer visuele kuns as matriekvak aangebied. Kobus Kotze (links), bekende kunstenaar van Bloemfontein, het spesiaal ’n skildery gemaak wat as wisseltrofee gaan dien vir leerlinge wat die beste in visuele kuns presteer. Zuko Mnyameni was die eerste ontvanger hiervan. Foto: Verskaf