Inwoners van Yade-huis in Sergeantstraat, Universitas, is op 21 November op ’n Kersparty trakteer. Lede van die Universitas-geloofsentrum het ook stoele, tafels en ’n gazebo aan die huis geskenk sodat die 40 inwoners onder die koeltebome kan kuier en eet. Inwoners en betrokkenes is op die geleentheid van links Rina Talie, Margret Meketse, Monica Myburg (Universitas-geloofsentrum), Louise Steyn, Annette Raath (Universitas-geloofsentrum) en Julia Watson. Foto: Lientjie Mentz