August 15 @ 13:00 – 18:00
BloemNuus bied ‘n rolbaldag ten bate van Engo by die Bloemfontein-rolblaklub (BBC) in Bloemfontein aan. Inskrywings kan nou gemaak word deur op hierdie skakel te kliek. Rig navrae aan Anché de Bruin by 083 560 9184 of Gerrie de Bruin by 083 264 2742.
R1200
per span van 4
