November 1 @ 19:00 – 23:30
‘n Boemelaarsdans word gehou by die Laerskool Sand du Plessis. Daar sal pryse wees vir die beste uitrusting. Kinders jonger as 10 jaar oud, kry gratis toegang. 10 Jaar → GRATIS![]()
Kleredrag is informeel, maar geen plakkies of kaalvoet dans. ![]()
![]()
Bring jou eie eet- en drinkgoed. ![]()
Veilige parkering (Karwagte)
WHATSAPP BOODSKAPPE ALLEENLIK: 0832528304 / 0736300442
Swierig baljaar
0832528304 / 0736300442
