Die WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie sal groter wees met gourmet-geregte van organiese wildsvleis en wyn van prominente landgoedere. Besoekers kan 22 wynstalletjies en 24 kosstalletjies verwag
Musiek deur Belinda & Amy, Cèzanne en Peter Cleff, Karoo, Jacobus en JC, Zak Steyn en Lellandre de Villiers.