Frank Opperman: Reünie

May 26 @ 08:00 17:00

Die NG Kerk Berg-en-Dal bied die eenmanvertoning, Reünie aan. Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor van Maandae tot Vrydae tussen 08:00 en 14:00. Skrywer: Dana Snyman Regie: De Klerk Oelofse

R230 Sluit sjerrie, sop en brood in.

NG Kerk Berg-en-Dal

073180 3193

Laerskool Willem Postma

Poultneystraat 13, Dan Pienaar, 051 436 2730 wpps@wpps.co.za
Bloemfontein,
+ Google Map