October 25 @ 11:30
Kom ontmoet vir Udo Uil – vertolk deur Martin Schwella – in sy nuwe poppekas vertoning by die Pretty Gardens Baby & Toddler Fair 2025: Hoe Hoe!
Hierdie vrolike vertoning vol liedjies en lag leer kinders: hoe om te vra en geduldig te wag vir ’n antwoord en dat integriteit en luister belangrike deel van elke avontuur is.
Bring die kinders – dis pret, musiek en wysheid in een.
Marzanne Slabbert Event Solutions
079 976 1344
