Teater: Robin in the Hood

June 19 @ 19:00

Xander Steyn van Xander Art Productions bring weer een van sy musikale komedies na die planke vir Bloemfonteiners se vermaak. Die hoofvertonings van Robin in the Hood is op Donderdag 19 Junie om 19:00; op 20 Junie om 19:00 en op 21 Junie om 12:00, 15:00 en 18:00.

Lees die berig oor die toneelstuk hier.

Koop kaartjies op rabbithouse.co.za.

Kinders jonger as twee jaar kry gratis toegang, maar moet op ‘n ouer se skoot sit.