Daar is so pas aangekondig dat dit om 16:00 begin en tot 22:00 sal duur.
Daarna sal fase 4 van 22:00 tot miidernag geld en fase 2 van middernag tot 05:00.Woensdag van 05:00 word fase 4 van 05:00 tot 16:00 ingestel.
Later om 16:00 sal dit opgegradeer word tot fase 6 en dit duur van 16:00 tot 22:00.
Die opgradering word aan die onwettige staking toegeskryf.