Langenhovenpark se woonbuurtvereniging, The Good News Club, het Saterdag (04/03) die eerste Good News-fees by The Towers-winkelsentrum in dié woonbuurt aangebied. Kunstenaars wat opgetree het, is Reggie, Karoo en Ricus Nel. Hier kuier, van links, Gerda Pocock, Jasinta de Sousa en Mariette van der Merwe lekker saam op die fees. Foto: Lientjie Mentz