Fikses kan berg versit

Die Pentagon Pistols-hardloopklub bied Saterdag sy Berg op berg af-wedloop in Bloemfontein aan.


Die Pentagon Pistols-hardloopklub bied Saterdag sy Berg op berg af-wedloop in Bloemfontein aan.

Deelnemers kan hulle vir 21,1 km of 10 km inskryf, wat onderskeidelik R200 en R170 kos. Hulle spring om 06:00 weg by die Ramblers-klub op die hoek van Aliwalstraat en Alexandralaan.

Skryf in op entryninja.com en rig navrae aan Ettiene Stone by 083-304-8289.

You need to be Logged In to leave a comment.