Fotokompetisie sluit

Inskrywing vir Bloemnuus se Trou­foto van die jaar-kompetisie het gesluit.


Inskrywing vir Bloemnuusse Trou­foto van die jaar-kompetisie het gesluit.

Sien vandag die Julie-inskrywings is op Bloemnuusse Facebook-blad te sien.

Al die iAl die inskrywings, wat sedertvan Augustus 2021 afontvang is, sal Vrydag (05/08) op Bloemnuusse Facebook-blad verskyn, en lesers krydan die geleentheid om vir hul gunsteling-foto te stem deur dit te like.

Die stemproses sluit Maandag (08/08) om 12:00 en die 12 foto’s met die meeste stemme dring na die eindronde deur.

’n Paneel beoordelaars sal die wenner aanwys, wat op Bloemnuusse voorblad sal pryk.

Die wenpaartjie ontvang ook die prys van ’n naweek vir twee op die De Oude Kraal-landgoed, geborg deur wat deur Stefan van Biljon van Creative Kilowatt geborg word.

Die Julie-wenpaartjiewie se foto vandag verskyn, is Duné en Jaco du Plessis, watgetroud op 19 Februarie in Bloemfontein. getroud is.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.