Die volgende Franse Mark vind op 5 Maart by Villa Avianto plaas.


Mense wat unieke handvervaardigde en spesialiteitsprodukte maak, kan aansoek doen om uit te stal by die maandelikse Franse Mark by Villa Avianto. Die volgende mark word Saterdag 5 Maart van 08:00 tot 15:00 aangebied.

Tussen 1500 tot 2000 gaste woon die gewilde mark maandeliks by.

Besoek die webwerf villa-avianto.co.za of rig navrae op WhatsApp by 083-329-4872.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article