Dansers van Bloemfontein neem van Vrydag 28 Junie tot Sondag deel aan ’n danskompetisie in Blackpool se Winter Gardens in Engeland. Die plaaslike dansers is van links, voor: Leané de Smidt (Hoër Meisieskool Oranje), Angelica De Freitas (Dr. Böhmer-vaardigheidskool), Lesedi Kgamanyane, Cara van der Bijl (oud-Oranje) en Mariana de Almada (Eunice Primary School)