Klein Picasso’s was Vrydag (25/03) hard aan die skilder in ’n kunshoekie wat die VMoledi-kunsateljee namens die Vrystaat Kunstefees by die Prellerplein-inkopiesentrum opgerig het. Haeli Calitz (7) van die Laer Meisieskool Oranje en haar boetie, Lihan (3), gee uiting aan hul kreatiwiteit. Foto: Lientjie Mentz


Gee kuns vrye teuels

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article