Die Vrystaat Nomads-gholfklub het September verlede jaar ’n gholfdag aangebied en met al die geld wat ingesamel is, is benodigdhede vir die Tswellang- Spesiale Skool gekoop. Met die oorhandiging van die 50 matrasse, twee industriële stofsuiers en ’n blaarblaser asook twee asblikke op wiele Vrydag 14 April, is van links Verna Vorster (skoolhoof), Bennie Lindique (kaptein van Vrystaat Nomads), Stef Young (VS Nomads) en Nthabiseng Nthuping (Tswellang).Foto: Lientjie Mentz
Gee ruim skenking
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.