Gee warmte

Sentraal24 skenk komberse danksy donateurs.


Sentraal24 (die spanne van Bloemnuusen Express) het met vanjaar se Kombersprojek ’n groot hoeveelheid skenkings van borge ontvang. Die komberse is Vrydag (03/06) aan Maureen Oosthuizen van Genade in Aksie oorhandig, wat dit op haar beurt Saterdag aan behoeftiges gegee het. Met die oorhandiging is van links Anch­é de Bruin (Sentraal24), Oosthuizen en Luc­ielle Kreling (Sentraal24). Foto: Lientjie Mentz
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.