Die jaarlikse Cars in the Park-motorskou in Bloemfontein, waarop veral klassieke motors vertoon word, het op 1 Mei van motorgeesdriftiges én nuuskieriges by die Martie du Plessis-skool gewemel. Hier is Leah Strydom (4) en haar pa, Reinhardt, by haar gunsteling-voertuig op die skou – ’n 1976-Ford F100-bakkie. Foto: Marita Herselman


You need to be Logged In to leave a comment.