In Bloemnuusse kantoor (by Sentraal24 en Netwerk24) by Pres. Reitzlaan 107, Westdene, is heelwat boeke wat lesers gewen het, maar wat nog nie afgehaal is nie.
Wenners kan op weeksdae in kantoorure, van 08:00 tot 17:00, ’n draai maak. Die volgende boeke moet teen 31 Januarie afgehaal word.
- Pippie Langkous-omnibusdeur Astrid Lingren – Deon Lombard;
- Hartediefdeur Rudie van Rensburg – Hetta van der Merwe;
- Leef lig deur Jaco Strydom – Grieta Fourie;
- Die 17de Veer deur Nanette van Rooyen – Carma Erasmus;
- Die kind se naam is Anneke deur Juliana Coetzer – Francien van der Merwe;
) It’s all about the batsdeur Adam Cruise – Sarel Venter;
)
100 dae van vriendelikheid
deur Andries Cilliers – Johanna Holzhausen-Joubert;
)
Justin Fortuin, skattejagterdeur Theresa van Baden – Renee van Wyk;
) Meer as net ’n madeur Lente Swift, Suzanne Smit en Juanli Theron – Ina Freitag;
) Kattemaai deur Betsie Vos – Lizl Pretorius;
) Israel Reeks-omnibus 2 deur Marzanne Leroux-Van der Boon – Lande Labuschagne;
)
Klankgrens
deur Maretha Maartens en Magda Slabbert – Alta Holtzhausen;
)
Jungu Josh: Die Waters van Wafu
deur Constant van Graan – Aneldi Ooshuizen-Hough;
) Kry vir joudeur Francois Bloemhof – Jan Honeyball;
) Baking for profit deur Christine Capendale – Lene Quenet;
) Holdeur Bernadine Lightfoot – Mark Matthysen;
) Omnibus 2: Eerste Liefdedeur Janie Oosthuizen en Heleen Brain – Christine Smith;
) Keur 7van Helene de Kock– At van der Berg;
)
Vin
deur Lien Botha – Le Clair Venter;
)
Husky se bloedige Karoovakansie deur Hannes Haasbroek – Gerrit Kalp;
)
Speurder Kwaakofskideur Jürgen Banscherus – Katy Maritz;
)
Seuns sonder pa’s deur Julian Jansen – Jeannette McNeil;
) Vir Mansdeur Johan Ferreira – Alet Write; en
)
Vuurvreter
deur Joha van Dyk – Christene Hugo.
Die twee bottels wyn wat Lizelle Schwartz tydens die Vrystaat Kunstefees in Oktober gewen het, wag ook om afgehaal te word.
Lesers wat hulself vir kompetisies op Bloemnuus se Facebook-blad inskryf, moet hul Facebook Messenger-toepassing dophou om te sien of hulle die wenner is.