Die Laerskool Jim Fouché se leerlingraad vir 2024 is aangewys. Van links is, voor: Liza Lourens, Chrislin Borcherds, Eljuné Harker (onderhoofmeisie), Amine Sadafipour (hoofmeisie), Jean-Dré Steyn (hoofseun), Hanré Husselman (onderhoofseun), Markus Annandale en Aiden Matthysen

You need to be Logged In to leave a comment.