Verteenwoordigers van Nashua het Engo Maandag (25/07) besoek om die wins van ’n gholfdag wat hulle vroeër vanjaar ten bate van dié liefdadigheidsinstansie aangebied het, te oorhandig. Daar is R203 000 met die uiters suksesvolle dag ingesamel. By die oorhandiging is van links Rikus Kruger (Nashua: uitvoerende hoof van verkope), Dewet Claassen (uitvoerende hoof: Engo), Jaco Peyper (regsdirekteur: Nashua), Wayne Chowles (verkoopsverteenwoordiger: Nashua) en Christa Maree (Engo se direkteur vir residensiële kindersorg). Foto: Lientjie Mentz

You need to be Logged In to leave a comment.